You are here: Home Sekretariele Dienste

Sekretariele Dienste

Sekretariële Dienste
  • Naamreservering en stigting van Beslote Korporasies (CK7 en CK1)
  • Wysigings van statutêre rekords van Beslote Korporasies (CK2)
  • Tree op as rekeningkundige beampte van Beslote Korporasies
  • Hanteer registrasies vir BTW, LBS, SDL,WVF, Inkomstebelasting en Ongevalleversekering vir individue, Trusts en Beslote Korporasies
  • Skakeling en hantering met die Ontvanger van Inkomste ten opsigte van probleme en foute
  • Pastel opleiding asook agent vir pastel aankope
  • Verwerking van salarisse en lone
 

Sekretariele Dienste

van-zyl-vennote-sekretariele-dienste Ons doen sekretariele dienste