- Belastingkonsultasies asook belastingadviseurs
- Voorbereiding en opstel van Finansiële State vir Individue, Beslote Korporasies, Trust asook Vennootskappe
- Voorbereiding en Indiening van Inkomstebelastingopgawes vir Individue, Beslote Korporasies, Trust asook Vennootskappe
- Skakelings en hantering van navrae met die Ontvanger van Inkomste
- Nasien van aanlae uitgereik deur die Ontvanger van Inkomste
- Hanteer betalings
- Voorlopige Belasting
- Advies oor belastingbesparings asook belastingbeplanning
- Voorbereiding en indiening van opgawes vir BTW,LBS,SDL, WVF en Ongevalleversekering
- Hanteer betalings
- Skakelings en hantering van navrae met die Ontvanger van Inkomste
- Voltooiing van eise ten opsigte van diensbeserings
- Voorbereiding van salarisse en lone asook jaarlikse IRP5 rekonsiliasies en uitreiking van IRP5's
- Kontantvloeiprojeksies
- Begrotings
- Maandelikse rekeningkundige dienste
- Bestuurstate
Belasting Dienste
Ons doen sekretariele dienste