You are here: Home

Welcome to the Frontpage

Welkom by Van Zyl Vennote

Die Vennoot Jacobus Adriaan Van Zyl (Riaan) is sedert April 2000 'n lid    by die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPA).  Hy was voorheen een van die vennote by 'n ander rekenmeesterspraktyk sedert Mei 1999.  Hy het egter op 1 Maart 2008 sy eie praktyk naamlik    Van Zyl en Vennote Rekenmeesters begin.    

Van Zyl en Vennote bestaan verder uit 'n personeel van vier, wat 'n ontvangsdame, 'n leerlingrekenmeester en twee rekenmeesters, wat ook behoort aan die Instituut van Professionele Rekenmeesters, behoort    

Van Zyl en Vennote het verder die missie om sy kliente se belastingdienste met die nodig sorg en kennis te bedien.     

Besoek gerus ons kontakbesonderhede-bladsy om met ons in verbinding te tree.

 

Member of SAIPA

van-zyl-vennote-saipa1
Lid van Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters    
Lidnommer: 8481
van-zyl-vennote-sars

Sekretariele Dienste

van-zyl-vennote-sekretariele-dienste Ons doen sekretariele dienste